2 Comments
author

Baie dankie liefste Bella! Dis so lekker om jou boodskap te lees! Waardeer, en waardeer jou. Hoop om jou binnekort te sien. Stywe drukke xxx

Expand full comment

Lees altyd so lekker aan jou nuusbriewe. Vanoggend 'n mandjie suurlemoen beetgekry... geskil vir limoncello... en in kwarte gesny en gesout vir 'preserved lemons' en aan jou gedink. Ekstra spesiaal toe ek my epos oopmaak en daar is n nuusbrief van jou ♥️

Expand full comment